Isabel Perón
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Isabel Martínez de Perón)
Isabel Perón | |
41ste President van Argentinië
| |
Ampstermyn 1 Julie 1974 – 24 Maart 1976 | |
Voorafgegaan deur | Juan Perón |
---|---|
Opgevolg deur | Jorge Rafael Videla |
Leier van die Geregtigheidsparty
| |
Ampstermyn 1974 – 1975 | |
Voorafgegaan deur | Juan Perón |
Adjunkpresident van Argentinië
| |
Ampstermyn 12 Oktober 1973 – 1 Julie 1974 | |
President | Juan Perón |
Voorafgegaan deur | Amp vakant; Vicente Solano Lima mees onlangse ampsbekleër |
Opgevolg deur | Amp vakant; Víctor Martínez volgende ampsbekleër |
Eerste Dame van Argentinië
| |
Ampstermyn 12 Oktober 1973 – 1 Julie 1974 | |
President | Juan Perón |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 4 Februarie 1931 La Rioja, Argentinië |
Politieke party | Geregtigheidsparty |
Eggenoot/-note | Juan Perón (1961–1974) |
Handtekening |
María Estela Martínez Cartas de Perón (gebore 4 Februarie 1931), beter bekend as Isabel Martínez de Perón of Isabel Perón, is 'n voormalige president van Argentinië. Sy was die derde vrou van die voormalige president, wyle Juan Perón.
Gedurende haar man se derde termyn as president van 1973 tot 1974, het Isabel as beide vise-president en die eerste dame van Argentinië gedien. Nadat haar man in 1974 in die amp oorlede is, was Isabel van 1 Julie 1974 tot 24 Maart 1976 die president gewees.
Sy is op 12 Januarie 2007 in verband met die verdwyning van 'n aktivis in Februarie 1976; naby haar huis in Spanje in hegtenis geneem.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Isabel Peron's arrest signals shift in Argentina". Los Angeles Times. 13 Januarie 2007.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Isabel Perón.
- (en) Eerste vroulike president vir Argentinië