Dwergvisvanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Ispidina picta)
Jump to navigation Jump to search

Dwergvisvanger
African Pygmy Kingfisher Ispidina picta or Ceyx pictus.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
I. picta
Binomiale naam
Ispidina picta
Subspesies
Sien teks
Sinonieme
Ceyx pictus

Die dwergvisvanger is 'n algemene intra-Afrika broeiende somertrekvoël wat leef in boomveld, savanna en kuswoud. In Engels staan die voël bekend as die African Pygmy Kingfisher.

Identifikasie[wysig | wysig bron]

Die voël is 12 cm lank en weeg 12 tot 17 gram. Dit is 'n droëgrond visvanger met baie helder kleure. Dit is kleiner as die kuifkopvisvanger. Die wenkbroue is oranje, die gesig is grotendeels rooibruin en die oordekvere is violet getint. Die jong voël het 'n swarterige snawel en verspreide, donker snorstrepe.

Subspesies[wysig | wysig bron]

  • I. picta picta
  • I. picta ferruginea
  • I. picta natalensis

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]