Israeliese Standaardtyd

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Israelitiese Standaardtyd)
Jump to navigation Jump to search
Israel se tydsones: liggeel is standaardtyd, grys dele volg nie IST of IDT nie.

Israeliese Standaardtyd (IST) (Hebreeus: שעון ישראל Sha'on Yisra'el, letterlik "Israel Time") is die standaardtydsone in Israel. Dit is twee uur voor UTC, dus UTC+02:00.