Italiaanse nasionale rugbyspan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Italië nasionale rugbyspan)
Spring na: navigasie, soek
Italië
Federazione Italiana Rugby.jpg
Unie Federazione Italiana Rugby
Bynaam(e) Gli Azzurri
Stadion Stadio Flaminio
Afrigter(s) Vlag van Frankryk Jacques Brunel
Kaptein(s) Sergio Parisse
Spankleure


Alt. kleure

Statistiek
Meeste toetse 101 Alessandro Troncon
Meeste punte 983 Diego Dominguez
Meeste drieë 25 Marcello Cuttitta
Eerste internasionale wedstryd
Vlag van Spanje Spanje 9 - 0 Vlag van Italië Italië
(20 Mei 1929)
Grootste oorwinning
Flag of the Czech Republic Tsjeggië 8 - 104 Vlag van Italië Italië
(18 Mei 1994)
Grootste nederlaag
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 101 - 0 Vlag van Italië Italië
(19 Junie 1999)
Wêreldbeker
Verskynings 7 (Eerste in 1987)
Beste uitslag Twee seges in 2003, 2007 en 2011

Die Italiaanse nasionale rugbyspan verteenwoordig Italië in rugby. Die span staan ook bekend as die Azzurri (die Bloues). Italië ding reeds sedert die laat 1920's internasionaal mee in die sportsoort en word deesdae beskou as een van die top spanne van Europese rugby en hulle ding jaarliks mee om die Sesnasie-kampioenskap met Engeland, Frankryk, Ierland, Skotland en Wallis.