Ithala Wildreservaat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ithala Wildreservaat
JCW-Map-Natal-Itala.png
Kaart wat die park aandui
Land Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Naaste dorp Vryheid
Oppervlak 30 000 ha
Openingsjaar 1972
Kameelperd in die Ithala Wildreservaat.

Die Ithala Wildreservaat is 30 000 hektaar groot en geleë in KwaZulu-Natal. Die reservaat is in 1972 geproklameer en is 60 km noord van Vryheid. Die reservaat word egter bereik vanaf Louwsburg. Die Pongolarivier vorm die noordelike grens van die reservaat. Die reservaat is bergagtig en Ngotsheberg is 1 450 m bo seevlak.

Bron[wysig]

  • National Parks and Nature Reserves. Chris & Mathilde Stuart. Struik Travel and Heritage. 2012. ISBN 978-1-77007-742-3
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: