Iwan Moskwitin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Iwan Moskwitin was in die 17de eeu ’n ontdekkingsreisiger in Siberië. Hy was die eerste Rus wat die Stille Oseaan bereik het. Hy het ook die See van Ochotsk en die Sjantar-eilande ontdek.