Ixia flexuosa
Voorkoms
Waaikalossie of Koringblom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Ixia |
Spesie: | I. flexuosa
|
Binomiale naam | |
Ixia flexuosa | |
Sinonieme | |
|
Ixia flexuosa is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en is deel van die vygieveld. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf die Kaapse Skiereiland tot by Riversdal, Stilbaai en Bredasdorp voor.