Ixia linearifolia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Ixia linearifolia
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
I. linearifolia
Binomiale naam
Ixia linearifolia
Goldblatt & J.C.Manning

Ixia linearifolia is 'n meerjarige plant wat tot die genus Ixia behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Noord-Kaap en kom in die Roggeveld-eskarp op die suidelike hellings naby Sutherland voor. Hier is daar slegs een populasie, die plant word nie bedreig nie maar beskou as kritiek raar.

Bronne[wysig | wysig bron]