Ixia longistylis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Ixia longistylis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
I. longistylis
Binomiale naam
Ixia longistylis
(M.P.de Vos) Goldblatt & J.C.Manning
Sinonieme
  • Ixia polystachya var. longistylis M.P.de Vos

Ixia longistylis is 'n meerjarige plant wat tot die genus Ixia behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom in die Breederiviervallei, tussen Worcester en Rawsonville voor. Die spesie het meer as 40% van sy habitat verloor aan ontwikkeling en gewasverbouing. Die oorblywende subpopulasies is gefragmenteer en word bedreig deur oorbeweiding, indringerplante en onbeheerde brande.

Bronne[wysig | wysig bron]