Ixia longituba

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Ixia longituba
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
I. longituba
Binomiale naam
Ixia longituba
N.E.Br.

Ixia longituba is 'n meerjarige plant wat tot die genus Ixia behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom van die Botrivier tot by Swellendam en Bredasdorp voor. Die spesie het groot gedeeltes van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing. Die oorblywende subpopulasies is gefragmenteer en word bedreig deur oor beweiding, 'n gebrek aan brande en indringerplante.

Daar is 'n subspesie: Ixia longituba subsp. macrosiphon Goldblatt & J.C.Manning

Bronne[wysig | wysig bron]