Ixia reclinata
Voorkoms
Ixia reclinata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Ixia |
Spesie: | I. reclinata
|
Binomiale naam | |
Ixia reclinata |
Ixia reclinata is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die renosterveld. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom suidwes van die Theewaterskloofdam voor. Die plant het 80% van sy habitat verloor toe die dam gebou is. Die oorblywende habitat is omskep in wingerde en gewas verbouings. Die oorblywende sub populasies is klein.