Ixia stohriae
Voorkoms
Ixia stohriae | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Ixia |
Spesie: | I. stohriae
|
Binomiale naam | |
Ixia stohriae | |
Sinonieme | |
|
Ixia stohriae is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Langeberg tussen Montagu en Barrydale voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 213 km2. Die spesie word as seldsaam beskou.