Jérôme Minière

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jérôme Minière
Jérôme Minière chez Quai Des Brumes.jpg
Geboorte27 Maart 1972 (1972-03-27) (46 jaar oud)
Orléans, Frankryk
Beroep(e)Sanger, liedjieskrywer, musikant, skrywer
Genre(s)Elektroniese popmusiek
Instrument(e)Stem
Aktiewe jare1996 tot hede
EtiketteLithium/Labels/Virgin, La Tribu
Webwerfjeromeminiere.ca
Portal.svg Musiekportaal

Jérôme Minière (* 27 Maart 1972 in Orléans, Frankryk) is 'n sanger, liedjieskrywer en multidissiplinêre kunstenaar wat hom in die Franssprekende Kanadese provinsie Quebec gevestig het en tans in Montreal bly. Hy word as een van die oorspronklikste en kreatiefste musikale kunstenaars in Kanada beskou.[1]

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • Monde pour n'importe qui (1997)
  • La nuit éclaire le jour qui suit 1 (1998)
  • La nuit éclaire le jour qui suit 2 (1998)
  • Du Pic au Cœur (2001)
  • Jérôme Minière présente Herri Kopter (2001)
  • Petit cosmonaute (2002)
  • Jérôme Minière chez Herri Kopter (2004)
  • Herri Kopter au Grand Théatre (CD + DVD) (2005)
  • Coeurs (2007)
  • Le Vrai Le Faux (2010)
  • Jérome Minière Danse Avec Henri Kopter (2013)
  • Une île (2015)

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Media

Verwysings[wysig | wysig bron]