J. Kenneth Campbell

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
J. Kenneth Campbell
Geboorte 22 Julie 1947 (1947-07-22) (72 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1970–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

J. Kenneth Campbell (gebore 22 Julie 1947) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Abyss (1989), Stop! Or My Mom Will Shoot (1992), Blue Streak (1999), en Guess Who (2005).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1989: The Abyss
  • 1992: Stop! Or My Mom Will Shoot
  • 1992: Interceptor
  • 1999: Blue Streak
  • 2005: Guess Who
  • 2009: The Only Good Indian

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1982: Macbeth
  • 1987: Dear America: Letters Home from Vietnam
  • 1988: Deadline: Madrid

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2016: The Waxwork Chronicles

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]