Jack G. Hills

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jack G. Hills
Hills.gif
Jack G. Hills
NasionaliteitAmerikaans
BeroepSterrekundige
Teoretikus
Bekend virHillswolk
Hillsmeganisme

Jack G. Hills is ’n Amerikaanse sterrekundige en ’n teoretikus van sterdinamika. Hy het werk oor die Oortwolk gedoen;[1] die binneste deel van die wolk, die Hillswolk, is na hom genoem.

Hills het ’n groot deel van sy loopbaan by die Nasionale Laboratorium Los Alamos in Nieu-Mexiko deurgebring en het in 1998 ’n fellow van die laboratorium geword.[2]

Ook die Hillsmeganisme in astrofisika is na hom genoem. Hy het die meganisme in die 1980's voorgestel.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Stellar Dynamics: Jack Hills" (in Engels). Department of Physics and Astronomy. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Junie 2010.
  2. Laboratory Fellows from 1981 to the present Los Alamos National Security

Skakels[wysig | wysig bron]

  • Jack G. Hills (1981). “Comet showers and the steady-state infall of comets from the Oort Cloud”. Astronomical Journal 86: 1730–1740. doi:10.1086/113058.
  • J. G. Hills (1984). “Dynamical constraints on the mass and perihelion distance of Nemesis and the stability of its orbit”. Nature 311 (5987): 636–638. doi:10.1038/311636a0.