Gaan na inhoud

Jackie Powell

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jackie Powell Rugbyportaal
Volle naam John Mercer Powell
Bynaam Jackie
Geboortedatum 12 Desember 1871
Geboorteplek Kaapstad, Suid-Afrika
Sterftedatum 19 Desember 1955 (op 84)
Sterfteplek Kimberley, Suid-Afrika
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Agterspeler
Springbokno. 17
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Kimberley
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Westelike Provinsie
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1891–1903 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 4

John Mercer Powell (12 Desember 1871, Kaapstad19 Desember 1955, Kimberley) was 'n Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se sewende Springbokkaptein. Hy was ook 'n krieketspeler.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Voorafgegaan deur
Alex Frew
Springbokkaptein
1891–1903
Opgevolg deur
Paddy Carolin