Jacobsberg
Voorkoms
Die Jacobsberg is 'n bergpiek in die Witteberge, 'n bergreeks aan die noordelike Drakensberg van die Vrystaat. Die piek is 2 217 m bo seespieël.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Suidwaartse uitsig oor die Witteberge uit die omgewing van die Jacobsberg
-
Noordwaartse uitsig oor die Witteberge uit die omgewing van die Jacobsberg