Jaime Lee Kirchner

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jaime Lee Kirchner
Gebore
Jaime Lee Kirchner

23 Augustus 1981 (1981-08-23) (39 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
BeroepAktrise

Jaime Lee Kirchner (gebore 23 Augustus 1981) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Dollhouse (2009), Mercy (2009), The Mob Doctor (2012), en Bull (2016).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2005: Just Legal
  • 2006: Enemies
  • 2009: Dollhouse
  • 2009: Mercy
  • 2012: The Mob Doctor
  • 2016: Bull

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2015: Dead People

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2017: Bull: Season 1 - The Verdict: Bull Season 1

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]