Jairo do Nascimento

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Jairo do Nascimento (Joinville, 23 Oktober 1946), beter bekend as Pantera, is 'n Brasiliaanse sokkerspeler. Hy speel onder meer vir Caxias, Fluminense, Coritiba (1971-1977 en 1984-1987), Corinthians, Naútico, Atlético de Três Corações en Trespontano.

Erelys[wysig | wysig bron]

Coritiba[wysig | wysig bron]

  • Kampioen van Paraná:
1971, 1972, 1973, 1974, 1975, 1976
  • Torneio do Povo:
1973
  • Kampioen van Brasil:
1985

Corinthians[wysig | wysig bron]

  • Kampioen van São Paulo:
1977 en 1979

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]