Jake Johnson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jake Johnson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Mark Jake Johnson Weinberger
Geboorte 28 Mei 1978 (1978-05-28) (41 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jake Johnson (gebore 28 Mei 1978) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Safety Not Guaranteed (2012), Jurassic World (2015), en The Mummy (2017), en in die televisiereeks New Girl (2011).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2009: Paper Heart
  • 2010: Spilt Milk
  • 2012: Safety Not Guaranteed
  • 2013: The Pretty One
  • 2013: Coffee Town
  • 2013: Drinking Buddies
  • 2014: Let's Be Cops
  • 2015: Jurassic World
  • 2015: Digging for Fire
  • 2017: The Mummy
  • 2017: Win It All
  • 2018: Tag
  • 2018: Spider-Man: Into the Spider-Verse

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2007: Derek and Simon: The Show
  • 2011: New Girl
  • 2013: Coogan Auto
  • 2013: High School USA!
  • 2016: Lego Jurassic World: The Indominus Escape
  • 2016: The Earliest Show

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2017: Rollin' with Nolan
  • The Henchmen
  • Catalina

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2006: Best Men
  • 2012: The New Guy on New Girl with Zooey Deschanel
  • 2015: Welcome to 'Jurassic World'
  • 2017: The Mummy: Cruise in Action

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]