Jan Hettema

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jan Hettema
Geboortedatum (1933-10-27)27 Oktober 1933
Geboorteplek Leeuwarden, Nederland
Sterfte 29 Junie 2016 (op 82)
Boschkop, Pretoria, Suid-Afrika
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Laaste inskrywing

Jan Hettema (27 Oktober 1933 – 29 Junie 2016) was 'n Suid-Afrikaanse sportman. Hy was 'n suksesvolle tydrenjaer en het die Suid-Afrikaanse nasionale tydrenkampioenskap vyf keer gewen. Hy het ook deelgeneem aan fietsry by die Olimpiese Somerspele van 1956.[1]

Hettema is op 29 Junie 2016 gedurende 'n gewapende roof op sy kleinhoewe in Tweedrag naby Boschkop, Pretoria vermoor.[2][3]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "Jan Hettema Olympic Results". sports-reference.com. Besoek op 23 Julie 2014. 
  2. (en) "Former Springbok Rally Driver murdered". News24. Besoek op 29 Junie 2016. 
  3. (en) "Jan Hettema killed in shooting at Boschkop farm". Eye Witness News. Besoek op 29 Junie 2016.