Jane Morgan (aktrise)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jane Morgan
Jane-Morgan02jpg.JPG
Gebore
Jennie Morgan

(1880-12-06)6 Desember 1880
Sterf1 Januarie 1972 (op 91)
NasionaliteitAmerikaans
BeroepAktrise
Jare aktief1896–1957
KindersAline Bryant

Jane Morgan (6 Desember 1880 – 1 Januarie 1972) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Our Miss Brooks (1956) en in die televisiereekse The Web (1950), Our Miss Brooks (1952), en Wendy and Me (1964).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1956: Our Miss Brooks

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1950: The Web
  • 1952: Our Miss Brooks
  • 1964: Wendy and Me

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]