Janet Hubert

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Janet Hubert
Geboortenaam Janet Louise Hubert
Geboorte 13 Januarie 1956 (1956-01-13) (63 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Janet Hubert (gebore 13 Januarie 1956) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Tales from the Crypt (1989) en The Fresh Prince of Bel-Air (1990).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2016: Not Another Black Movie

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1989: Tales from the Crypt
  • 1990: The Fresh Prince of Bel-Air
  • 1997: Lawless
  • 2015: Life Twirls On
  • 2018: King Ester

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1988: All Night Strut!
  • 2019: Ward of the State

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]