Jason Gould

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jason Gould
Geboortenaam Jason Emanuel Gould
Geboorte 29 Desember 1966 (1966-12-29) (52 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jason Gould (gebore 29 Desember 1966) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Big Picture (1989), Say Anything... (1989), The Prince of Tides (1991), en Boys Life 3 (2000).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1989: The Big Picture
  • 1989: Say Anything...
  • 1991: The Prince of Tides
  • 1996: Subterfuge
  • 2000: Boys Life 3

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2013: Barbra Streisand: Back to Brooklyn

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]