Jason Miller (dramaturg)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jason Miller
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam John Anthony Miller, Jr.
Geboorte (1939-04-22)22 April 1939
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 13 Mei 2001 (op 62)
Kinders 4; insluitende Jason Patric en Joshua John Miller
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jason Miller (22 April 1939 – 13 Mei 2001) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Exorcist (1973), That Championship Season (1982), The Exorcist III (1990), en Rudy (1993).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1973: The Exorcist
  • 1974: The Nickel Ride
  • 1977: A Dog Called... Vengeance
  • 1977: Des Teufels Advokat
  • 1980: The Ninth Configuration
  • 1982: That Championship Season
  • 1982: Monsignor
  • 1984: Toy Soldiers
  • 1990: The Exorcist III
  • 1992: Small Kill
  • 1993: Rudy
  • 1995: Mommy
  • 2011: Miller's Tale

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1975: A Home of Our Own
  • 1975: F. Scott Fitzgerald in Hollywood
  • 1979: Vampire
  • 1980: The Henderson Monster
  • 1980: Reward
  • 1984: A Touch of Scandal
  • 1987: Deadly Care
  • 1989: A Mother's Courage: The Mary Thomas Story
  • 1999: That Championship Season

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]