Jazzy De Lisser

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jazzy De Lisser
Geboortenaam Jasmine Francesca C De Lisser [1]
Geboorte 3 Augustus 1991 (1991-08-03) (29 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jazzy De Lisser (gebore 3 Augustus 1991) is 'n Engelse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente To Get Her (2011), Thumper (2017), en First Person: a film about love (2018), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2011: To Get Her
  • 2017: Thumper
  • 2018: First Person: a film about love
  • 2018: Hurt by Paradise
  • Primal/Ethereal

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. England & Wales, Civil Registration Birth Index, 1916-2007. Westminster - Vol 15 Page 2807

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]