Jean-Christophe Balouet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Jean-Christophe Balouet (gebore 12 November 1956) is 'n Franse paleontoloog. Hy het baie met Storrs Olson van die Smithsoniese Instituut saamgewerk oor paleo-ornitologiese navorsing van die uitgestorwe voëls van Nieu-Kaledonië in die Suidwes-Stille Oseaan. [1][2]

Sien Ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Mourer-Chauvire, Cecile (1987-09-01). "Letter of information of the Society of Avian Paleontology and Evolution". News from the members. SAPE. Besoek op 2012-08-26. 
  2. Balouet, Jean Christophe; Alibert, Eric (1990). Fossil Birds from Late Quaternary Deposits in New Caledonia. London: Letts. ISBN 978-1-85238-100-4.