Jean Bruce Scott

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jean Bruce Scott
Geboorte 25 Februarie 1956 (1956-02-25) (63 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jean Bruce Scott (gebore 25 Februarie 1956) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Magnum, P.I. (1980), St. Elsewhere (1982), Airwolf (1984), en Port Charles (1997).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1980: Magnum, P.I.
  • 1982: St. Elsewhere
  • 1984: Airwolf
  • 1997: Port Charles

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]