Jefgeni Kissin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jefgeni Igorewitsj Kissin
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Jefgeni Kissin (2011)

Gebore 10 Oktober 1971 (1971-10-10) (48 jaar oud)
Moskou, Sowjetunie
Nasionaliteit Russies, Brits, Israeli
Webblad kissin.dk

Jefgeni Igorewitsj Kissin (Russies: Евге́ний И́горевич Ки́син, Evgénij Ígorevič Kísin; gebore op 10 Oktober 1971) is 'n Russiese klassieke pianis. Hy is sedert 2002 'n Britse burger[1] en sedert 2013 'n Israeli burger.[2] Hy het die eerste keer internasionale beroemdheid behaal as 'n wonderkind. Hy beskik oor 'n wye repertoire en is veral bekend vir sy interpretasies van werke van die Romantiek en veral die werke van Frédéric Chopin, Robert Schumann, Franz Liszt, Johannes Brahms en Sergei Rachmaninoff. Hy word algemeen beskou as die groot opvolger van die Russiese klavierskool as gevolg van sy virtuositeit en kragtige beheer van die sleutelbord.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Pianist Kissin protests against BBC anti-Israel bias". Thejc.com. Besoek op 30 Oktober 2017.
  2. "I do not want to be spared of the troubles which Israeli musicians encounter". Tomgrossmedia.com. Besoek op 30 Oktober 2017.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]