Jennifer Holden

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jennifer Holden
Geboorte 24 Oktober 1936 (1936-10-24) (83 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jennifer Holden (gebore 24 Oktober 1936) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jailhouse Rock (1957), Gang War (1958), en Buchanan Rides Alone (1958).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1957: Jailhouse Rock
  • 1958: Gang War
  • 1958: Buchanan Rides Alone

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]