Jeremiah Morris

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jeremiah Morris
Geboorte (1929-04-04)4 April 1929
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 5 Maart 2006 (op 76)
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jeremiah Morris (4 April 1929 – 5 Maart 2006) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Meet the Fockers (2004) en in die televisiereekse The Jackie Gleason Show (1966), Quincy M.E. (1976), en Cheers (1982).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2004: Meet the Fockers

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1966: The Jackie Gleason Show
  • 1976: Quincy M.E.
  • 1982: Cheers

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]