Jeremy Lloyd

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jeremy Lloyd
Geboortenaam John Jeremy Lloyd
Geboorte (1930-07-22)22 Julie 1930
Nasionaliteit Engels
Sterfte 23 Desember 2014 (op 84)
Beroep(e) Skrywer en akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

'Jeremy Lloyd (22 Julie 1930 – 23 Desember 2014) was 'n Engelse skrywer en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Murder on the Orient Express (1974) en Are You Being Served? (1977), en in die televisiereekse Whodunnit? (1972) en Allo 'Allo! (1982).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1961: What a Whopper
  • 1974: Murder on the Orient Express
  • 1974: Old Dracula
  • 1976: The Bawdy Adventures of Tom Jones
  • 1977: Are You Being Served?

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1956: Billy Cotton Band Show
  • 1969: Letters to Laugh-In
  • 1971: It's Awfully Bad for Your Eyes, Darling
  • 1972: Whodunnit?
  • 1972: Are You Being Served?
  • 1972: Funny You Should Say That
  • 1980: Are You Being Served in Australia?
  • 1982: 'Allo 'Allo!

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1963: Who Is Secombe?
  • 1979: Beane's of Boston
  • 1992: The Best of 'Are You Being Served?'
  • 1994: The Best of 'Allo 'Allo!
  • 1994: Which Way to the War
  • 2001: Wendy Richard: A Life on the Box
  • 2007: The Return of 'Allo 'Allo!
  • 2010: The Story of 'Are You Being Served?'
  • 2010: The Unforgettable Mollie Sugden
  • 2016: Are You Being Served?

Video's[wysig | wysig bron]

  • 1981: Electric Blue 002

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]