Jerome Frank (psigiater)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jerome Frank
Mens
GeslagManlikWysig
Land van burgerskapVerenigde State van AmerikaWysig
Gegewe naamJeromeWysig
VanFrankWysig
Geboortedatum30 Mei 1909Wysig
Sterfdatum14 Maart 2005Wysig
Beroeppsigiater, Universiteit onderwyser, sielkundigeWysig
WerkgewerJohns Hopkins UniversityWysig
Pryse ontvangOskar Pfister AwardWysig

Jerome David Frank[1] (30 Mei 1909 in New York Stad – 14 Maart 2005) was 'n Amerikaanse psigiater wat die Professor in Psigiatrie was vir Johns Hopkins Universiteit Mediese Skool. Sy boek Persuasion and Healing: A Comparative Study of Psychotherapy[2] was invloedryke in sy veld. Frank se persoonlike artiekels is in die argief in die Personal Papers Collections van die Alan Mason Chesney Mediese Argiewe, by Johns Hopkins Universiteit.

Hy was ook 'n uitgesproke kritikus van kernwapens.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Sheehy, Noel; Chapman, Antony J.; Conroy, Wendy A. (2002). Biographical Dictionary of Psychology. Besoek op 2015-06-14. 
  2. Frank, Jerome; Frank, Julia B. (1993). Persuasion and Healing: A Comparative Study of Psychotherapy. JHU Press. ISBN 978-0-80184636-6. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]