Jessie Cave

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jessie Cave
Geboortenaam Jessica Alice Cave Lloyd
Geboorte 5 Mei 1987 (1987-05-05) (32 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jessie Cave (gebore 5 Mei 1987) is 'n Engelse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Harry Potter and the Half-Blood Prince (2009), Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 1 (2010), Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 2 (2011), en Pride (2014).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2009: Harry Potter and the Half-Blood Prince
  • 2010: Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 1
  • 2011: Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 2
  • 2014: Pride
  • 2017: Modern Life Is Rubbish

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2013: Give Out Girls
  • 2015: Glue Online
  • 2016: The Rebel

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2013: Medics
  • 2015: High & Dry Blap
  • 2017: When Television Goes Horribly Wrong 2

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]