Jessye Mae Norman

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jessye Norman- In Conversation with Tom Hall (15977754135) (cropped).jpg

Jessye Mae Norman (15 September, 1945 – 30 September 2019) was 'n Amerikaanse sopraan. Sy is in Augusta, Georgia gebore. Haar vader was Silas, 'n versekeringsmakelaar en haar moeder was Janie, 'n amateurpianis. Ná skool het sy musiek aan die Howard-Universiteit asook die Universiteit van Michigan gestudeer. Haar loopbaan het begin toe sy in 1968 die internasionale operakompetisie in München gewen het. Sy is in New York oorlede. Sy word oorleef deur haar broer James Norman en suster Elaine Sturkey.

Bron[wysig | wysig bron]

  • Haar groot, ryk stem was soos 'n Cadillac V8, Rapport 6 Oktober 2019

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]