Jilin (provinsie)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Jilin)
Spring na: navigasie, soek
Hierdie artikel handel oor 'n provinsie in die Volksrepubliek van Sjina. Vir die gelyknamige stad, sien Jilin (stad).
Jilin se ligging in die Volksrepubliek van Sjina

Jilin (Sjinees: 吉林; pinyin: Jílín) is 'n provinsie van die Volksrepubliek van Sjina. In 2010 het die provinsie 'n bevolking van 27 462 297 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Changchun.

Jilin vorm die oostelike deel van Mantsjoerye, die Sjinese Noordooste, en grens aan Noord-Korea en Rusland in die ooste, Heilongjiang in die noorde, Liaoning in die suide en Binne-Mongolië in die weste.

Han-Sjinese vorm met 91% die grootste etniese groep, gevolg deur Koreaners en Mantsjoes met 4%.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]