Jody Lawrance

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jody Lawrance
Geboortenaam Nona Josephine Goddard
Geboorte (1930-10-19)19 Oktober 1930
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 10 Julie 1986 (op 55)
Kinders Victoria P. Tilton, Robert Wolf Herre, Jr., Chrissy A Herre
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jody Lawrance (19 Oktober 1930 – 10 Julie 1986) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Ten Tall Men (1951), The Son of Dr. Jekyll (1951), Captain John Smith and Pocahontas (1953), en All Ashore (1953).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1951: Ten Tall Men
  • 1951: The Son of Dr. Jekyll
  • 1951: The Family Secret
  • 1951: Mask of the Avenger
  • 1952: The Brigand
  • 1953: Captain John Smith and Pocahontas
  • 1953: All Ashore
  • 1956: The Leather Saint
  • 1956: The Scarlet Hour
  • 1959: The Purple Gang
  • 1962: Stagecoach to Dancers' Rock

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1953: Confidential File

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]