Johan Wessels

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Vir die sanger met dieselfde naam, sien Kupido.
Johan Wessels Sportportaal
Volle naam Petrus Johannes Wessels
Geboortedatum 29 November 1988 (1988-11-29) (30 jaar oud)
Geboorteplek Vereeniging
Lengte 185 cm
Gewig 98 kg
Skool Afrikaans Hoër, Kroonstad
Universiteit Universiteit van die Vrystaat
Beroep Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Huidige status
Posisie Flank
Loopbaan as speler
Posisie(s) Flank, agtsteman
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2008 Shimlas
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2012–2014 Stade Rochelaise
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2009, 2011 VS Cheetahs 21 15
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2011 Cheetahs 4 (0)

Johan Wessels (gebore in Vereeniging, 29 November 1988) is ’n rugbyspeler wat vir die Vrystaat Cheetahs in die Curriebeker en vir die Cheetahs in die Superrugbykompetisie gespeel het. Hy speel tans in Frankryk vir Stade Rochelaise.