Johannesburgstadion

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Johannesburgstadion
South Africa-Johannesburg Stadium001.jpg

Ligging Doornfontein, Johannesburg
Koördinate 26°11′37.76″S 28°3′45.05″O / 26.1938222°S 28.0625139°O / -26.1938222; 28.0625139Koördinate: 26°11′37.76″S 28°3′45.05″O / 26.1938222°S 28.0625139°O / -26.1938222; 28.0625139
Operateur Ellis Park Stadium (Pty) Ltd.[1]
Kapasiteit 37 500[1]
Oppervlak Gras
Konstruksie
Geopen 1992
Huurders
Orlando Pirates en Goue Leeus oefenveld

Die Johannesburgstadion is 'n stadion in Doornfontein, 'n voorstad van Johannesburg in Gauteng, Suid-Afrika. Die stadion het 'n dak wat kan toeskuif. Dit kan 37 500 toeskouers huisves.

Die stadion is oorspronklik as 'n atletiekstadion gebou, maar word ook vir sokker- en rugbywedstryde aangewend. Beide Orlando Pirates en die Goue Leeus gebruik die stadion as oefenveld.

Die agtste IAAF Wêreldbeker is in 1998 hier aangebied. Die stadion was ook die hoofstadion vir die Afrika Spele van 1999.

Verskeie internasionale kunstenaars het al hier opgetree. Onder andere: Bon Jovi op 1 Desember 1995, Tina Turner op 21–22 April 1996 en U2 op 21 Maart 1998.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 JHB Stadium Facilities”. URL besoek op 2008-11-12.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]