John Beasley (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
John Beasley
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Beasley (gebore 26 Junie 1943) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Rudy (1993), The Sum of All Fears (2002), Walking Tall (2004), en The Purge: Anarchy (2014).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1993: Rudy
  • 1999: The Living Witness
  • 2002: The Sum of All Fears
  • 2004: Walking Tall
  • 2009: For Love of Amy
  • 2014: The Purge: Anarchy
  • 2017: Haunted Maze

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1990: Brewster Place
  • 2002: Everwood
  • 2012: The Soul Man

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1998: Traces of Insanity
  • 2000: The Moving of Sophia Myles

Video's[wysig | wysig bron]

  • 1998: The Journey of 'The Apostle'
  • 2005: Carly Simon: A Moonlight Serenade on the Queen Mary 2

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]