John David Carson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
John David Carson
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John David Carson (6 Maart 1952 – 27 Oktober 2009) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Empire of the Ants (1977) en Pretty Woman (1990), en in die televisiereekse Police Woman (1974) en Falcon Crest (1981).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1971: Pretty Maids All in a Row
  • 1974: The Savage Is Loose
  • 1976: Creature from Black Lake
  • 1977: Empire of the Ants
  • 1977: Charge of the Model T's
  • 1990: Pretty Woman

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1966: Space Ghost
  • 1974: Police Woman
  • 1981: Falcon Crest

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1970: The Murdocks and the McClays
  • 1972: Call Her Mom
  • 1973: Of Men and Women
  • 1974: Murder in the First Person Singular
  • 1978: Confessions of the D.A. Man

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]