John Hollis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
John Hollis
Geboortenaam Bertie Wyn Hollis
Geboorte (1931-01-24)24 Januarie 1931
Nasionaliteit Engels
Sterfte 18 Oktober 2005 (op 74)
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Hollis (24 Januarie 1931 – 18 Oktober 2005) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Superman (1978), Flash Gordon (1980), Superman II (1980), en Star Wars: Episode V - The Empire Strikes Back (1980).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1978: Superman
  • 1980: Flash Gordon
  • 1980: Superman II
  • 1980: Star Wars: Episode V - The Empire Strikes Back

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1961: A for Andromeda
  • 1962: The Andromeda Breakthrough
  • 1962: Man of the World
  • 1967: Six Bites of the Cherry
  • 1984: Badger Girl

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1958: You're a Long Time Dead

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]