John Kerr (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
John Kerr
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1931-11-15)15 November 1931
Sterfte 2 Februarie 2013 (op 81)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Kerr (15 November 1931 – 2 Februarie 2013) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Tea and Sympathy (1956), South Pacific (1958), en Pit and the Pendulum (1961), en in die televisiereeks The Streets of San Francisco (1972).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1956: Tea and Sympathy
  • 1956: Gaby
  • 1957: The Vintage
  • 1958: South Pacific
  • 1960: The Crowded Sky
  • 1960: Girl of the Night
  • 1961: Pit and the Pendulum
  • 2011: Culver City, the Reel Hollywood

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1963: Arrest and Trial
  • 1972: The Streets of San Francisco

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1953: Horace Mann's Miracle
  • 1956: The Corn Is Green

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]