John Philbin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
John Philbin
Geboorte 27 April 1960 (1960-04-27) (59 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Philbin (gebore 27 April 1960) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Children of the Corn (1984), The Return of the Living Dead (1985), Point Break (1991), en Tombstone (1993).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1984: Children of the Corn
  • 1985: The Return of the Living Dead
  • 1985: The New Kids
  • 1987: North Shore
  • 1989: Martians Go Home
  • 1991: Point Break
  • 1993: Tombstone
  • 2001: The Edge of the Midway
  • 2007: Chasing the Dream
  • 2013: The Perfect House
  • 2019: Ghost Babe

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2014: Real: A Travel Channel Original

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1985: Chase
  • 1985: This Child Is Mine
  • 1988: The Four Minute Mile

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2006: Point Break: Ride the Wave
  • 2006: Point Break: Adrenaline Junkies
  • 2006: Point Break: On Location - Malibu
  • 2017: And the Child Shall Lead Them

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]