John Rodney

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
John Rodney
Geboortenaam Raymond John Flynn
Geboorte (1914-03-07)7 Maart 1914
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 1 Januarie 1996 (op 81)
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1947–1964
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Rodney (7 Maart 1914 – 1 Januarie 1996) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Pursued (1947) en Key Largo (1948), en in die televisiereekse Wagon Train (1957) en Bonanza (1959).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1947: Pursued
  • 1948: Key Largo
  • 1948: Fighter Squadron
  • 1951: Gods of Bali

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1957: Wagon Train
  • 1959: Bonanza

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]