Johnny Lewis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Johnny Lewis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jonathan Kendrick Lewis
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2000–2012
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Johnny Lewis is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Raise Your Voice (2004), Aliens vs. Predator: Requiem (2007), en The Runaways (2010), en in die televisiereeks Sons of Anarchy (2008).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2004: Raise Your Voice
  • 2007: Aliens vs. Predator: Requiem
  • 2007: Palo Alto, CA
  • 2010: The Runaways
  • 2011: Lovely Molly
  • 2012: 186 Dollars to Freedom

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2001: MTV's Now What?
  • 2004: Quintuplets
  • 2008: Sons of Anarchy

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2003: The Sausage Factory

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2008: AVP-R: Preparing for War - Development and Production
  • 2009: Sons of Anarchy Season 1: Casting 'Sons of Anarchy'

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]