Johnny Sands

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Johnny Sands
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1946–1971 as actor, 1971-1991 as Real Estate Agent
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Johnny Sands is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Bachelor and the Bobby-Soxer (1947), Born to Speed (1947), Aladdin and His Lamp (1952), en Jungle Drums of Africa (1953).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1947: The Bachelor and the Bobby-Soxer
  • 1947: Born to Speed
  • 1950: The Admiral Was a Lady
  • 1950: The Lawless
  • 1952: Aladdin and His Lamp
  • 1953: Jungle Drums of Africa

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1966: U-238 and the Witch Doctor

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]