Jonah Bobo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jonah Bobo
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ezra Jonah Bobo
Geboorte 24 Januarie 1997 (1997-01-24) (22 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2004–2012
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jonah Bobo (gebore 24 Januarie 1997) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Zathura: A Space Adventure (2005), Choke (2008), Crazy, Stupid, Love. (2011), en Disconnect (2012).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2004: Around the Bend
  • 2005: Zathura: A Space Adventure
  • 2008: Choke
  • 2011: Crazy, Stupid, Love.
  • 2012: Disconnect

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2004: The Backyardigans

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2005: It's a Good Day: The Making of 'Around the Bend'
  • 2006: The Fox and the Hound 2
  • 2006: Zathura: Race to the Black Planet
  • 2006: The Right Moves: The Making of 'Zathura'
  • 2006: The Cast of 'Zathura'

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]