Jonathan Littell

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jonathan Littell
Gebore 10 Oktober 1967
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State Vlag van Frankryk Frankryk
Beroep Skrywer

Jonathan Littell (gebore op 10 Oktober 1967) is 'n skrywer wat in Barcelona woon. Hy het grootgeword in Frankryk en die Verenigde State van Amerika en is 'n burger van beide state.

Naday hy sy baccalaureus graad verwerf het, het hy vir nege jaar vir 'n humanitêre organisasie gewerk. Hy het sy pos in 2001 verlaat ten einde op skryfwerk te konsentreer. Sy eerste roman, Les Bienveillantes , (2006), geskryf in Frans ,het twee toonaangewende Franse pryse gewen, insluitende die Prix Goncourt en die Prix de l'Académie française.

Notas[wysig | wysig bron]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.