Jonny Lee Miller

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jonny Lee Miller
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jonathan Lee Miller
Geboorte 15 November 1972 (1972-11-15) (46 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1983–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jonny Lee Miller (gebore 15 November 1972) is 'n Engelse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Trainspotting (1996), Dracula 2000 (2000), en Mindhunters (2004), en in die televisiereeks Elementary (2012).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1995: Hackers
  • 1996: Trainspotting
  • 1997: Afterglow
  • 1997: Behind the Lines
  • 1999: Plunkett & Macleane
  • 1999: Mansfield Park
  • 2000: Dracula 2000
  • 2000: Complicity
  • 2000: Love, Honor and Obey
  • 2002: The Escapist
  • 2004: Mindhunters
  • 2006: The Flying Scotsman
  • 2009: Endgame
  • 2011: Frankenstein
  • 2017: T2 Trainspotting

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2006: Smith
  • 2008: Eli Stone
  • 2009: On Thin Ice
  • 2012: Elementary

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1993: Bad Company
  • 1993: Olly's Prison
  • 1999: The Evening Standard Theatre Awards 1999
  • 2003: Byron

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2013: Set Tour with Lucy Liu
  • 2014: Elementary: Season 2 - Second Chapter: Inside Elementary
  • 2014: Elementary: Season 2 - Meet Mycroft
  • 2014: Elementary: Season 2 - Holmes Goes Home
  • 2016: Elementary - Season 4: The Sign of Fourth
  • 2016: Elementary - Season 4: Mina, Cassie & Ally
  • 2016: Elementary - Season 4: Father Holmes
  • 2017: Elementary: Season 5 - The Fifth Elementary
  • 2017: Elementary: Season 5 - For the Hundredth Time

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]